VIR BARMHARTIGHEID

DIE REELS WAT GELD VOORDAT ONS U KAN HELP

WANNEER U DOKUMENT INVUL EN STUUR DAN VERKLAAR U OOK DAT U DIE REELS SOOS HIER ONDERGENOEM  WORD AANVAAR.

  1. MOET DOKUMENT INVUL SOOS BO VERSOEK EN DIT DAN STUUR.
  2. ONS KOM DOEN ‘N EVALUERING VAN U OMSTANDIGEHEDE AANHUIS OF WAAR U TUIS IS.
  3. ONS GEE GEEN GELD AAN BEHOEFTIGES NIE.
  4. DAAR MOET BINNE ‘N WEEK BEWYS GELEWER WORD DAT U WERK GAAN SOEK HET.
  5. DAAR MOET BINNE WEEK BEWYS GELEWER WORD DAT U IETS GAAN DOEN HET OM U OMSTANDIGHEDE TE VERANDER.
  6. U MOET BESEF DAT SELGS AS DIE NODIGE FONDSE EN MIDDELE DAAR IS IN PVC EVANGELISTIESE BEDIENING SUID – AFRIKA U GEHELP KAN WORD.
  7. U MOET AFSTAND DOEN VAN ENIGE ROOK/DWELM GEWOONTES EN  U BESKIKBAAR STEL SOOS NODIG OM HULP TE KRY IN DIE VERBAND.
  8. U MOET   AFSTAND DOEN VAN ENIGE ALKOHOLIESE GEBRUIK EN U BESKIKBAAR STEL SOOS NODIG OM HULP TE KRY IN DIE VERBAND.
  9. U SAL AFSTAND MOET DOEN VAN ENIGE ONIGE GEWOONTES WAAR GELD GEBRUIK WORD.
  10. U SAL U SAMEWERKING MOET  GEE SO DAAR LERING AAN MY GEGEE WORD.
  11. U SAL NIE PASTOOR DE WET EN LYRETTE LODEWYK ONNODIG BEL NIE.
  12. U SAL GEEN GELD VIR PASTOOR DE WET EN LYRETTE VRA NIE.
  13. EU SAL PASTOOR DE WET EN LYRETTE LODEWYK  SE PRIVAARHEID OOK RESPEKTEER.
  14. U SAL NIE RONDGAAN EN VERDER GELD LEEN EN BELOFTES AAN MENSE MAAK NIE.
  15. U SAL U VERANTWOORDELIKHEID VAN BETALINGS VAN ENIGE SKULD WEER OP DATUM MOET BRING.
  16. U SAL BY DIE WOORD VAN DIE HERE MOET AANPAS SOOS  BEPAAL DEUR DIE APOSTEL PAULUS DAT ‘AS EK KOS EN KLERE HET EK VERGENOEG SAL WEES’

HELP MY MET BARMHARTIGHEID

ONS SAL U WIL HELP SO VER DIE NODIGE FONDSE EN MIDDELE BESKIKBAAR IS. VUL DIE VOLGENDE INLIGTING IN EN STUUR.
  • MM slash DD slash YYYY
  • MERK ALLE PUNTE WAT VAN TOEPASSING IS OP U LEWE.

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE