BARMHARTIGHEID

GOEIE WERKE

DIE BEDIENING BEHELS DAT SOOS DIE NODIGE FONDSE DAAR IS KAN MENSE GEHELP  WORD VAN VOEDSEL EN KLERE.

NB > DAAR WORD GEEN GELD GEGEE NIE.

DAAR IS REELS WAARAAN VOLDOEN MOET WORD. (SIEN REELS BY WEBTUISTE ONDER KLOP AAN  ONDER AFDELING VIR BARMHARTIGHEID VOOR U VORM INVUL OM VERSOEK AAN ONS TE RIG)

AS DAAR BEHOEFTES ONTSTAAN SAL DIE NODIGE ONDERSOEK GEDOEN WORD, SODAT DIE REGVERDIGHEID EN EERLIK RAKENDE DIE VERSOEK BEPAAL KAN WORD.

AS DAAR IEMAND IS WAT WIL BYDRAE FINANSIEEL TOT PVC EVANGELISTIESE BEDIENING SA OM JUIS AAN DIE AFDELING VAN DIE BEDIENING DIE NODIGE FONDSE TE BIED OM BEHOEFTIGES TE KAN HELP SAL ONS DIT HOOG OP PRYS STEL.

KONTAK PASTOOR DE WET EN LYRETTE LODEWYK

GAAN NA WEBTUISTE SE VOORBLAD(TUIS) ONDER DIE AFDELING KONTAK ONS.

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE