GEE MY DIE GELEENTHEID OM DIE HELE PROSES RAKENDE DIE AFSTERWE VAN U GELIEFDE/VRIEND MET RESPEK TE HANTEER EN VIR JULLE DAAR TE WEES TYDENS DIE ROUTYD.
BEDIENING REËLS
- Die ondernemers gee vir my die fooi vir die hantering van die bediening.
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
- Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
- As begrafnis/roudiens verder as 200 km van Bloemfontein is sal ek en my vrou huisvestiging/gastehuis nodig he.
DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE