BEDIENING REËLS
- As u vir ons vir die bediening ‘n donasie gee sal ons dit hoog op prys stel
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
- Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
- As gevangenis verder as 200 km van Bloemfontein is sal ek en my vrou huisvestiging/gastehuis nodig he.
DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE