BOODSKAPPE BESKIKBAAR

DIE IS VAN DIE BOODSKAPPE WAT U KAN BESTEL BY DIE MEDIA AFDELING.

U SAL SIEN BY DIE KATALOGUS IS DAAR BAIE MEER WAT BESTEL KAN WORD. DIE ONDERSTAANDE BOODSKAPPE IS NET VOORBEELDE.

DIE IS SLEGS 5 MIN VOORBEELDE EN VOLLEDIGE BOODKSAPPE OP CD EN DVD KAN BESTEL WORD.

U KAN BY DIE KATALOGUS BY MEDIA AFDELING DIE BOODSKAPPE GAAN KIES WAT U WIL BESTEL

KATALOGUS

WAT SE VOORREG IS DIT VIR MY OM DIE KATALOGUS VAN BOODSKAPPE WAT EK OP CD EN DVD LAAT OPNEEM HET, ASOOK DIE SANG CD EN DVD WAT LYRETTE OPGENEEM HET EN DAN OOK DIE BOEKE WAARIN VAN MY OORDENKINGS IN GESIT IS AAN U BEKEND TE STEL.DEUR DIE AANKOPE EN VERSPREIDING VAN DIE BOODSKAPPE/LIEDERE EN BOEKE ONDERSTEUN U ONS BEDIENING EN IS 'N MEDE WERKERS MET DIE BOU VAN DIE KONINKRYK. GENIET DIT - PASTOOR DE WET LODEWYK. OM TE BESTEL VUL KANTALOGUS IN MET U BESTELLING EN STUUR/SUBMIT
  • MM slash DD slash YYYY
  • OORDENKINGS REEKSE KAN VAN 5 TOT 14 OORDENKINGS WEES. OORDENKING TYD IS 4 TOT 6 MIN
  • NOTA : MERK VIR DIE METODE VAN VERSENDING WAT U VERKIES. A ____ B ____ C ____

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE