BEDIENING REËLS
- Die kostes vir hulp sal met bespreking aan u deurgegee word.
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
- Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste.
- Daar is nie ‘n ‘Kwik’ manier wanneer dit by hulp kom nie. Ek loop ‘n pad van genesing met ‘n pasient. Ek hanteer die holistiese mens,m.a.w die hele mens Gees,siel en liggaam. Dit verg verskeie sessies met u.
- Opsie 1 :As afstand 200 km of verder van Bloemfontein is waar die berading gaan plaasvind sal ons huisvesting/gastehuis nodig kry.
- Opsie 2 : Ons het fasiliteite by ons huis waar u vir die tyd van die berading by ons kan tuis gaan.
- Wanneer opsie 2 gevolg word sal bedrag aan u deurgegee word vir die gee van huisvesting vir die tyd van hulp.
EK SOEK BERADING
DIT SAL VIR MY EN MY VROU 'N VOORREG WEES OM VIR U RAAD TE GEE SOOS WAT DIE HERE WIL HE U MOET ONTVANG. VUL IN DIE INLIGTING (ONTHOU DIT IS TOTAAL VERTROULIK) STUUR DITEVALUERING VAN BERADING