GETUIENIS VAN GEBED VIR 20 JAAR OM IN VRYSTAAT TE WERK.

SOEK GOD IN GEBED EN U SAL HOM VIND.

WAT SE VOORREG IS DIT VIR MY AS GEROEPENE VAN GOD OM TE KAN GETUIG DAT GOD HOOR GEBED.

HY ANTWOORD NIE ALTYD SOOS ONS WIL NIE. HY GEE OOK NIE ALTYD VIR ONS SOOS ONS DIT WIL HÊ NIE.

EK HET VIR TWINTIG JAAR GEBID OM VIR DIE HERE IN DIE VRYSTAAT TE WERK. HOEKOM DIE VRYSTAAT VRA MENSE?

OMDAT EK ‘N PASSIE HET VIR DIE MENSE IN DIE VRYSTAAT.

GOD HET MY IN MY BEDIENINGS TYD NA  ANDER GEMEENTES EN BEDIENINGS GESTUUR RONDOM DIE VRYSTAAT, MAAR NOOIT IN DIE VRYSTAAT NIE .

TOE KOM DIE DAG DAT GOD TWEE EN ‘N HALWE JAAR TERUG VIR ONS DIE GELEENTHEID GEE OM BY FEBA RADIO SA (FAR EAST BROADCASTING ASSOCIASION – SIEN BY VOORBLAD VAN WEBTUISTE ONDER ‘WAT BEDIEN ONS’  ONDER ‘WÊRELDSE BEDIENING’) AS DIE DEELTYDSE VERTEENWOORDIGER IN DIE VRYSTAAT TE KAN OPTREE .

GOD GEE TOE VIR ONS DIE HELE VRYSTAAT. PRYS SY NAAM!!!

GOD IS ALTYD GEROU EN GOED EN LIEDDEVOL. (Ps 100: 5)

ONS HET DIE AFGELOPE TWEE EN ‘N HALWE JAAR BY 100 BEDIENINGS BEDIEN IN DIE VRYSTAAT, DIT IS VIR FEBA RADIO EN OOK ONS PASSIE VIR CHRISTUS EVANGELISTIESE BEDIENING SUID – AFRIKA . DIT HET BEHELS GEMEENTES, GROEPE, SEMINARE, REEKSE EN OMGEROEPE ENS.

DAARVOOR PRYS ONS GOD DAT HY ONS IN ONS BEDIENING LANDSWYD GEBRUIK VIR DIE 16 AFDELINGS VAN ONS P.V.C.E BEDIENING SA.

ONS WAS VIR 27 MAANDE BY FEBA RADIO TOT EN MET MEI 2016. DAARNA BEDIEN ONS NET ONDER PVCE BEDIENING NATIONAAL EN INTERNASIONAAL.

ONS VERKLAAR WAT DIE APOSTEL PAULUS VERKLAAR HET IN EFE 3: 8 DAT ‘HY IS DIE GERINGSTE ONDER DIE GEROEPENES’

WAT ONS WEL WEET EN ERVAAR IS DAT GOD ONS GEROEP HET EN GESALF HET OM DIE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS MET KRAG TE VERKONDIG WAAR ONS OOK GAAN OF GENOOI WORD IN DIE LAND EN VERDER.

U WAT DIE GETUIENIS GELEES HET, EK WIL U AANSPOOR MOET NOOIT OOR ‘N SAAK OPHOU BID NIE. DOEN WAT FIL 4 : 6 – 7 VERKLAAR.

MY GEBED IS DAT DIE GTUIENIS U SAL AANSPOOR OM GOD TE DIEN, VIR GOD TE ARBEI TENKOSTE VAN ENIGE IETS.

AS U NOG NIE GERED IS NIE, KONTAK MY DAT EK U KAN BEGELEI OM ‘N KIND VAN GOD TE WORD EN SODOENDE WEDERGEBOORTE DEELAGTIG TE KAN WORD. WEET DAT GOD SE BEGEURTE IS OM ALLE MENSE TE RED.(TIT 2:11;1 TIM 2 :3-4)

U KAN ONS KONTAK, SIEN BY WEBTUISTE ONDER KONTAK ONS OF U KAN ONDERSTAANDE VORM INVUL DAN SAL ONS U KONTAK.

MARANATA !!! JESUS CHRSISTUS KOM WEER.

ONS SAL KONTAK MAAK MET U.

VUL IN U BESONDERHEIDE EN STUUR/SUBMIT DIT.
  • MM slash DD slash YYYY

 

 

 

 

 

 

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE