GETUIENISSE OP CD

Jy%20Getuig

DIE WONDER VAN ‘N GETUIENIS IS, IS DAT GOD HET DIT VIR JOU GEDOEN.

DIE WONDER VAN ‘N GETUIENIS IS, IS DAT JY BENADEEL GEEN KERK NIE WANT ‘ N KERK KON DIT NIE VIR JOU DOEN NIE NET GOD HET.

DIE WONDERLIKE VAN ‘N GETUIENIS IS, IS DAT GOD WORD VERHOOG EN DIT TREK MENS NA HOM TOE.

GEE GETUIENIS IS TE EENVOUDIG NIE, WANT GOD DOEN NOOIT EENVOUDIGE GOED EN DADE NIE, NEE DIT IS ALTYD KRAGTIG AL IS HOE GERING EN KLEIN IN U OE.

DIE VRAAG IS HET U AL ‘N GETUIENIS WAT GOD VIR JOU GEDOEN HET?

DIE TWEEDE VRAAG IS GETUIG JY DAARVAN OF BLY JY MAAR STIL.

ONS MOET GETUIG GETUIG GETUIG GETUIG!!!

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE