BEDIENING REËLS
- Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening, insluitend in Bloemfontein of ‘n aanvaarbare donasie vir die reiskoste kan gee word.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek die adres van lokaal/u gekry het.
- Ons verlang huisvesting/gastehuis in die tyd van die seminaar.
- Ons sal asseblief na bediening iets kleins te ete wil he.Ons waardeer dit.
- Daar moet water by kansel wees.
- Daar moet geestelike werkers wees vir die tyd van die seminaar.
DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE