HUWELIKS BERADING

BEDIENING REËLS

  • Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
  • Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
  • Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
  • Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
  • Opsie 1 :As afstand 200 km of verder van Bloemfontein is waar die huweliks berading  gaan plaasvind sal ons huisvesting/gastehuis nodig kry.
  • Opsie 2 : Ons het fasiliteite by ons huis waar  u as paartjie vir die tyd van die huweliks berading by ons kan tuis gaan.
  • Ons sal net vra dat u vir ons ‘n Donasie sal gee vir die aankoop van voedsel  vir die tydperk  van julle beradings sessies by ons aanhuis.

ONS SOEK HUWELIKS BERADING

DIT SAL VIR MY EN MY VROU 'N VOORREG WEES OM VIR JULLE RAAD EN HULP TE GEE I.V.M DIE BELANGRIKSTE INSTELLING VAN GOD NAAMLIK DIE HUWELIKE. VUL DIE INLIGTING IN EN STUUR
  • MM slash DD slash YYYY

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE