INRIGTING BESOEK

BEDIENING REËLS

  • As u vir ons vir die bediening ‘n donasie gee sal ons dit hoog op prys stel
  • Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
  • Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
  • Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
  • As inrigting verder as 200 km van Bloemfontein is sal ek en my vrou huisvestiging/gastehuis nodig he.

BESOEK MY/IEMAND IN 'N INRIGTING

DIT SAL VIR MY EN MY VROU SO VOORREG WEES OM U TE BESOEK TYDENS U TYD EN HERSTEL IN DIE INRIGTING. VUL DIE VOLGENDE INLIGTING IN EN STUUR.
  • MM slash DD slash YYYY
  • MM slash DD slash YYYY
  • MM slash DD slash YYYY

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE