DOEN VOORBIDDING

GEBED 3

WAT SE GEBED VERLANG ONS?

EK HET GEHOOR VAN GEROEPENES WAT 00R DIE 500 000 VOORBIDDERS GEHAD HET.

DIE VOORBIDDER IS NET SO BELANGRIK IN DIE SAAI EN NATMAAK TAAK SODAT GOD KAN LAAT GROEI.

1.ONS HET WAARLIK IN ONS BEDIENING VOORBIDDERS NODIG, WAT ELKE DAG ONS EN ONS BEDIENING AAN DIE HERE SAL OPDRA WAARTOE HY ONS GEROEP HET.

2. WAT ELKE DAG VIR ONS PROGRAM SAL BID.

3. WAT ELKE DAG VIR ONS WELSYN EN GESONDHEID SAL BID.

4. WAT ELKE DAG GOD SE  SALWING OOR ONS SAL BID.

5. WAT ELKE DAG VIR ONS BEWARING TEEN DIE SIELE VYAND SAL BID.

6. WAT ELKE DAG VIR ONS AS GESIN EN HUWELIK SAL BID.

7. WAT ELKE MAAND VIR ONS SAL BID VIR FONDSE.

8. WAT VIR ONS SAL BID VIR ONS BEWARING OP DIE PAAIE WAARHEEN  ONS GAAN OM TE BEDIEN.

9. BID DAT DAAR VRUG OP ONS BEDIENING SAL WEES SODAT GOD DRIE – ENIG  VERHOOG EN VERHEERLIK SAL WORD.

10. BID VIR DIE REDDING VAN KOSBARE SIELE.

11. BID VIR OOPDEURE EN DAT GOD ONS GRONDGEBIED SAL VERGROOT MET P.V.C.E BEDIENG SUID – AFRIKA.

GAAN KYK BY WEBTUISTE ONDER WIE IS ONS ONDER ONS PROGRAM VIR NOG VOORBIDDING SAKE.

DANKIE DAT U DIE BESONDERSE TAAK SAL AANVAT EN DEEL VAN ONS BEDIENING SAL WEES OP GEBEDSVLAK.

DIE GROOTSTE DAAD WAT ONS VIR MEKAAR KAN DOEN IS OM VIR MEKAAR TE BID.

‘DIE GEBED VAN DIE REGVERDIGE HET GROOT KRAG’

VUL ONDERSTAANDE VORM IN OM IN TE KOOP AS VOORBIDDER VIR ONS EN ONS BEDIENING.

EK WIL VOORBIDDER VIR JULLE WEES.

  • MM slash DD slash YYYY

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE