LITERATUUR

DIE BEDIENING BEHELS DIE UITGEE VAN KRAGTIGE SKRIF GEFUNDEERDE TRAKTAAITJIES.

LITERATUUR 2 LITERATUUR_3

DIE TRAKTAAITJIE WORD IN MALLS, EET PLEKKE,IN DIE STRATE, IN TOILETTE, BY KERKE EN VERSKEIE ANDER PLEKKE  UITGEGEE.

LITERATUUR

TIPE TRAKTATE WAT UITGEGEE WORD

DIE UITGEE VAN LERENDE TRAKTAAITJIES WAT KWEL VRAE AANSPREEK VAN SPESIFIEKE ONDERWERPE IS VIR ONS VAN UITERSE NOODSAAKLIKHEID. (LAASTE 5 JAAR BY DIE 50 000 UITGEGEE)

LITERATUUR 1

LITERATUUR_4

DIE LITERATUUR BEDIENING HET FONDSE NODIG, EN ONS SAL DIT WAARDEER AS U ‘N FINANSIELE DONASIE WIL GEE SODAT DAAR LEKTUUR AANGEKOOP KAN WORD.

TANS WORD VAN ‘ALL NATIONS GOSPEL PUBLISERS’ SE MATERIAAL GEBRUIK VAN GEMAAK EN OOK VAN ANDER TRAKTATE.

HULLE IS GELEË IN PRETORIA WES.

PASTOOR DE WET LODEWYK HET OOK BOEK WAT U KAN AANKOOP. SIEN VIR BESTELLINGS ONDER AFDELING MEDIA BY VOORBLAD.

KONTAK PAST DE WET EN LYRETTE LODEWYK IN DIE VERBAND.

KONTAK BESONDERHEDE IS BY WEBTUISTE VOORBLAD(TUIS) ONDER KONTAK ONS.
 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE