BEDIENING REËLS
- Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
- As afstand meer as 200 km is sal ons huisvesting/gastehuis wil he.
- Ons sal asseblief na bediening iets te ete wil he middagete/aandete.
- Daar moet water by kansel wees.
- Daar moet geestelike werkers wees vir bediening.
DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE