RADIO BEDIENING

RSG_REGTE

RADIO IS SEKER EEN VAN DIE WONDERLIKSTE MEDIUMS WAT GOD OP AARDE GEBRUIK. DIE WONDERLIK VAN RADIO IS DAT GOD MET JOU KAN PRAAT AL SIT JY OP DIE TOILET OF JY RY  IN JOU MOTOR.

PASTOOR DE WET LODEWYK IS REEDS OP RADIO BEDIENING VAN 1998. HY HET DIE VOORREG OM DEEL VAN DIE SPAN TE WEES WAT OP RSG DIE WOORD VAN GOD BEDIEN. HY IS REEDS 11 JAAR VERBONDE BY RSG OM BOODSKAPPE AAN DIE LUISTERAARS VAN RSG TE BRING.

DIT BEHELS OORDENKINGS, OGGEND EREDIENSTE EN OOK AAND ATELJEE DIENSTE. HY PRYS GOD VIR DIE VOORREG OM AS GEROEPENE OOR SO BESONDERSE RADIO STASIE DIE WOORD TE BEDIEN. RSG MAG GOD JULLE RYKLIK SEEN.

PASTOOR DE WET LODEWYK HET AL OP VERSKEIE RADIO STASIES DIE VOORREG GEHAD.

OP RADIO KANSEL HET HY AL SY GETUIENIS GELEWER NA DIE DOOD VAN SY EERSTE VROU CARIN EN SY KINDERS WAT DRIE MAANDE IN DIE HOSPITAAL WAS. HY OOK WOORD OP RADIO KANSEL GEBRING.

OP RADIO KRAGBRON HET HY WOORD BEDIEN VIR DRIE JAAR IN DIE LAAT 90’S TOT 2002

OP RADIO BOSVELD HET HY WOORD BEDIEN VIR PAAR GELEENTHEDE (2011)

OP RADIO PANORAMA WAS HY VIR SO TWEE JAAR EN HET WOORD BEDIEN (2013 – 2015)

OP RADIO ROSESTAD HET HY OOK BEDIEN  VIR TWEE JAAR (2013 -2015) HY HET WOORD BEDIEN EN GOD HET DIT KRAGTIG GEBRUIK IN BLOEMFONTEIN EN OMGEWING.

HY HET DIE VOORREG GEHAD OM IN BAIE MENSE IN DIE LAND  OOR DIE RADIO ‘N VERSKIL IN HULLE LEWE TE MAAK.

HY  HET AL MENSE OOR DIE FOON NA JESUS CHRISTUS  GELY EN GOD HET HULLE GERED.

HY  HET AL VIR SO BAIE MENSE OOR DIE RADIO GEBID.

HY EN SY VROU LYRETTE HET MENSE IN HULLE HUISE BESOEK WAT HOM GEHOOR HET OP DIE RADIO EN HULP GESOEK HET.

DAAR HET DRIE JAAR TERUG ‘N MAN IN DIE GEVANGENIS IN PRETORIA HOM GEBEL EN HET HY VERTEL DAT HY HET TWEE JAAR VAN TE VORE WOORD OP RSG GEBRING EN GOD HET MET HOM GEPRAAT. DIE MAN SE NAAM IS JACO STEYN, HY WAS DIE SONDAG VERKRAGTER. JA MENSE HET A.G.V SY DADE HOM AFGESKRYF, MAAR NIE GOD NIE. GOD IS BESIG MET HOM.

SO IS DAAR BAIE ANDER GETUIENISSE A.G.V RADIO BEDIENING.

EK PRYS GOD DAT EK EEN VAN SY WERKTUIE (DIE GERINGSTE) KAN WEES OM OOR DIE RADIO TE KAN BEDIEN.GOD HET MY GESALF VIR DIE BEDIENING. PRYS SY LIEFLIKE NAAM.

HY SAL OOK DIE TYE  IN 2016 WAT HY OP RSG BEDIEN IN DIE TOEKOMS  DEURGEE VIR IEMAND WAT GRAAG WIL  LUISTER.

AS U PASTOOR DE WET EN LYRETTE WIL KONTAK DAN IS U WELKOM.

KONTAK BESONDERHEDE IS BY DIE VOORBLAD (TUIS) ONDER KONTAK ONS.

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE