SANG

MUSIEK

 

 

LYRETTE LODEWYK HET DIE TALENT/GAWE GEKRY OM TE KAN SING EN GOD GROOT TE MAAK MET SANG.

LYRETTE LODEWYK BEDIEN OOK IN SANG WAAR PASTOOR DE WET LODEWYK NA UITGENOOI WORD OM TE BEDIEN IN  SUID – AFRIKA/BUITELAND

HULLE KAN GEKONTAK WORD OM SAAM IN GEMEENTES TE BEDIEN LANDSWYD.

PASTOOR DE WET LODEWYK BRING DIE WOORD, DOEN SEMINARE/KONFERENSIES/REEKSE EN LERING.

LYRETTE LODEWYK BEDIEN BY DIE GELEENTHEDE DIE GEHOOR MET SANG VAN AANBIDDING EN LOFPRYSING.

LYRETTE KAN OOK GENOOI WORD LANDSWYDS OM MENSE MET SANG TE KOM BEDIEN.

KOSTE VIR BEDIENING SAL AAN U DEURGEE WORD AS DATUM VAN DIE BEDIENING VASGEMAAK IS.

VERSOEK : AS DAAR IEMAND IS WAT ONS BEDIENING WIL SEEN MET ‘N KLANKTOERUSTING SAL ONS DIT HOOG OP PRYS STEL. 

EERSTE CD VAN LYRETTE LODEWYK

 BESTEL DIE CD ” GOD SE GUNS” VIR R 80 BY LYRETTE LODEWYK  OF BY PASTOOR DEWET LODEWYK

Lyrette

KONTAK PASTOOR DE WET EN LYRETTE LODEWYK  BY WEBTUISTE BY VOORBLAD ONDER KONTAK ONS.

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE