BEDIENING REËLS
- Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
- Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
- Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
- Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
- Ek en my vrou sal met u as ouers gesprek voer voordat ek u kind sal toewei aan die Here.
- As afstand 200 km of verder van Bloemfontein is waar die toeweiding gaan plaasvind sal ons huisvesting/gastehuis nodig kry.
DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE