TREE OP AS SPREKER

BEDIENING REËLS

  • Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
  • Die koste per km is R1,60 na adres van bediening, insluitend in Bloemfontein of ‘n aanvaarbare donasie kan vir die reiskoste gegee word.
  • Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek die adres van lokaal gekry het.
  • Ons  verlang huisvesting/gastehuis in die tyd optrede as spreker.
  • Ons sal asseblief na bediening iets kleins te ete wil he.
  • Daar moet water by kansel wees.
  • Daar moet geestelike werkers wees vir die tyd van die reeks.

DONASIE EN REISKOSTE (PREDIKING)

  • MM slash DD slash YYYY
  • BEDRAG =

KOM TREE OP AS SPREKER BY KONFERENSIE

EK BEDIEN OP UITNODIGING IN GEMEENTES IN DIE LAND. VUL DIE INLIGTING IN EN STUUR
  • MM slash DD slash YYYY
  • MM slash DD slash YYYY

 

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE