REDDING (WEDERGEBOORTE)

BEDIENING REËLS

  • Die gee van ‘n Donasie vir die bediening sal hoog op prys gestel word.
  • Die koste per km is R1,60 na adres van bediening insluitend in Bloemfontein of u kan vir ons ‘n aanvaarbare donasie vir reiskoste gee.
  • Ek sal kwotasie van reiskoste gee nadat ek u adres gekry het.
  • Sal die bankbesonderhede gee met kwotasie van reiskoste
  • Ek en my vrou sal teminste  4 ure aan u wil spandeer en met mail opvolgging wil doen afhangende hoe ver u van ons bly.

D0NASIE EN REISKOSTE

  • MM slash DD slash YYYY
  • BEDRAG =

Huisvesting/gastehuis sal vir ons nodig wees as bediening 200 km of verder van Bloemfontein af is.

 ONS SAL  U LANDSWYD WIL BYSTAAN EN HELP

EK WIL GEHELP WORD OM GERED TE WORD.

VUL DIE VOLGENDE INLIGTING IN EN STUUR.
  • MM slash DD slash YYYY

DIE BEDIENING STREEF DAARNA OM DIE PASSIE VAN CHRISTUS VIR MENSE TE HE